Lockdown, Engeland planne, honde en kinders

Skylie en Z

Ek hoop eendag wanneer julle hierdie blogs Lees verskoon julle al die spelfpute maar ek probeer om julle memories te capture terwyl die lewe om ons in chaos is.

Ons is besig met visas vir Engeland, on lockdown en ek Mos wyn, en julle is by die huis nou met Vioelt en ouma wat na julle kyk

Julle al2 word so vinnig groot en bly ook nogsteeds Dai selfde Klein lyfie mensies.

Julle al2 is nog so nuut, ruik so lekker en het sulke unieke persoonlikheid.

Boetie is nogsteeds kar Mal, sweetie (weetie) mal. Eet heavy Baie piesangs en yogurts en het van Duggee na Blippi na n massive Steve and Maggie fan toe gegaan. Jy is n Klein mama’s boy en jy is so liefdevol. Jy het n Paar Dae terug terwyl ek by die spielkas sit en my hare doenn net van after af gekom en my gedruk met jou Klein kort armies. Jy love om die ligte aan en af te sit en love dotom met die krane te speel terwyl jy op jou tippy toes staan om by te kom.

Jy het altyd n kar in jou hand of kot en klim jou gemaklik enige tyd (even in die middle van die aand) by jouself uit en dan hoor ons net daai Klein Plat voetjies wat slaan en aankom.

Ek bly dink aan die vakansie n maand terug by die hotel toe jy ewe skielik agterkom jy Kan float en toe het ons vir ure in die swembad rond gekruip terwyl jy wee skree en float en jou Klein voetjies laat opkom. So cute!!!

Jy her haal alles wat ons se en begin om al hoe meer 2 woorde sonne te se. Jy like dit om te se iemand moet in time out gaan of is stout en jy love dit om die honde te cuddle.

Maak ons so Baie lag en geniet en jy is so special stpute besig Klein seuntjie men’s.

Skylie jy is nogsteeds n girly girl wat dit love om lipstick aan te sit en my te help met my makeup. Jy begin nou sinne Lees in Engels en is so trots wanneer jy dit reg kry.

Jy is n woelige besig head strong 5 jarige girly girl wat altyd haar eie way wil he en so nuuskierig is oor die wereld om jou.

Jou 2de tand is nou Los en ek love hoe jy lisp nou dat een missing is. Jy soek soveel liefde en excitement en wil heeltyd he ons moet jou vang of onderstebo dra. Jy is soos n bondel energize wat net nooit ophou nie.

Jy, soos jou boetie, het n Klein humeur aan jou en ek Kan Sien jy gaan altyd n headstrong mensie wees.

Julle al2 is sulke mooi ongelooflike slim en cute en sag en lekker ruik kinders. Julle is so nuut en dis so ongelooflik om alles deur julle oe te Sien.

Skylie en Z

Skylie jou eerste tamdjoe het ytgeval!!! Dit was so exciting. Ons het almal op di bed gesit en boetie het gele en slaap in sy kot toe se ons vi jou gaan haal n perske en toe jy dit die derde keer hap toe kon jy nie glo jou tand le in jou MO d toe jou PA vi jou se hy is yt ni. Jou gesog!!  En natuurlik was jou PA besig om alles te record ma hy het dit nie actually record niw
Flip. Jy is so excited vir die tooth fairy om te kom. Jy het jou tand onder die kussing gesit toe se ek vi jou toe jy we in die kombuis I kom dat jy moet nou slaap dis hoe dit werk toe hoor ek hoe jy in die kamer gaan le en jou foon vat en se : slime to make you sleep. Jy is so flippen cute!! En jy love jou boetie al bakleo julle Baie! Jy het vanmiddag na jou tand uit is en ons fotos op die bed neem toe kyk jy na hom in sy kot en se : ah kyk hoe cute is hy ek wil net an sy Klein skoiergjoes vat. Flip ek love julle!! Ek en jou PA moet nou tooth fairy planne maak.