Z 5 en .2% afrikaans & S is n artiste

Everything is buys. Super busy and summer is almost here. All of a sudden you guys just want to go to the beach again and have fun digging in the pebbles and throwing stones in the water.

S you are still my Phoenix. You love drawing and are super good at it. You watch YouTube channels from artists and you mimick what they do. You still laugh so much, you love to be silly, you still sleep in our bed with me and you still hate being wrong or saying sorry. You are getting so big and you are the most beautiful and smart child. You love challenging yourself. Your hair is still crazy and zi know it needs a cut but you don’t want to. Your imagination is still wild and your childlike innocence shines through ever so often. We went past the town church with the graveyard a week ago and you and Z stood still staring at it and when we left you told me the one grave was a bit broken and you could see a grey dead face there 🙂

You are also learning about mummy’s at school and repeating all the facts to me when you come home which is so funny and interesting as I was most obsessed with mummies at school.

Z you are speaking more Afrikaans. You are repeating more words and phrases and sometimes using them randomly in the correct context like “sies, Skyler sies vir jou” or ” ek is jammer” and ” ek is lief vir jou”. It is so cute and we are trying to force ourselves to speak more Afrikaans to you so we will all be able to.one day sit around a fire conversing in the same language 🙂

You are still so innocent and so much like a baby. We love cuddling you and you love demanding cuddles and tickles. You look up to your sister so much and love it when she wants to play with you. You guys also protect each other and even though you can switch from love to hate in a second that protective essence keeps showing like when Skyler was mad this week I won’t buy her ice cream after school and she kept walking super slow and far behind us and you kept mai8ng sure we were waiting for her and telling her to come. I love the way you love and protect each other.

You are well ad justed to school now and even went to summer camp. You make friends well but are quite specific in what you expect them to do. You tell me what happened at school but still get a bit confused so.sometiems it’s hard but I love that you can draw us into your world.

Your best friend is still Sami and you and Phoenix have playmates often but Sami remains number 1.

You just woke up and came down and cuddled on my lap for a bit amd now you are eating lfc for breakfast while on your phone while your dad plays his football game and I am reading blogging and Skylie is upstairs watching her art stuff and will be coming down any second now.

Skyler still says: kombruik/ mama dis nie fair nie/

Zanroux: buttom/Square words/ is it the weekend of school/ shall we/

Z 4.5 en S 8!!

Party keer staar ek net na julle. Z jy is fasonered en dis asof jou mind, memories en als ingeskop het. Jy best udder ons. Jy sien ons en jynis so loefdevol en so ongelooflik. Jou lyfie is groter, jou handiest groffer en jou voetjies is longer. Jou rug is meer stewing maar jynis nogsteeds n klein mini mensie en jy love cuddles en tickles en om die pillow game te speel. Dis ongelooflik om jou te hou en te ruiK – jou seuntjie reuk.

Sky jy is so stubborn, so Sterling en so braaf. Ons is beasties en ons is enemies party keer. Ons lag saam, he adventures saam, maak youtube videos, bad in bubble bath, wees silly en share secrets en ons kan ook die hel uit mekaar uit fruiterer. Jy is my bestie. Een wat vir alkyd in my lewes gaan wees. Jynis so groot maar nog so klein. Ons klein chimp.met jou beautiful gesig, sporty lyfie en jou funny bewegings. Jy is so animated as jy praa

Christmas Eve – Sklie 7 and boetie 4

I am back to writing in English as I have realised that Skyler – you cannot read in afrikaans even though you constantly speak it at home and boetie only speaks English.

It is now Christmas Eve and you are both super excited for Santa to come. Skyler you were just standing up on the piano becnh looking out of the living room window to see if you can spot Santa’s sleigh.

You, Skyer, are obsessed with the elves on the shelfs. You begged me to get one and I got a boy and a girl and you eagerly get up each morning running from room to room to see if they did anthing naughty or magical.

I love how ou are so mature for your age but still fully believe in magic.

Boetie, you are still so tiny and so innocent. You believe fully in whatever we say and you make us all laugh so much. You believe 100% that if you eat your veggies your muscles grow and that your dad can actually really take our nose.

For the past month, your favorite words have been: this is creeping me out.

When we phone santa, you are 300% sure he is on the phone. ou are such a sensitive but strong boy and we have to keep funny dog videos from you on the phone as you get quite emotional if you think people are being mean to their dogs. You love Lulu so much and Astro as well but have a super special bond with Lulu just like your sister.

Botie, you want us to buy you EVERYTHING. Whenever youw atch a video on Youtube you turn to us every 2 mnutes and ask if we will buy you whatever toy you see and we just say yes and you are happy and continue watching.

We are so blessed to have another Christmas Eve with you both in England in our new (ish) house and I am just as excited to see your faces hwen you see all of your presents.

We also have another big suprise from Santa which is a second holiday for this festive season and I have been sneaking around all day getting everything ready.

We are so licky to have your joy and magic and laughter in our lives and myself and your papa were talking just this afternoon about how we could not imagine a life without children. You are the best gift we could ever have asked for. In fact, we never even imgained we would get a gift like the two of ou.

Thank you for making every christmas magical.

Boetie amper 4 en Skylie 7.5!!

Julle altwee word so gou groot!

Special moments:

Boetie jy het koek gebak by die skool en twee stukkies gekry. Toe pappa jou kom haal toe se jy jy gaan die klein een eet in die kar en die groot stuk vir Skylie los want sy is n big girl. Toe eet jy die klein stuk en toe jy klaar is toe bly jy vir die groot stuk staar met jou tng wat uithang! Pappa se jy wou dit so graag eet maar het jouself gekeer want “Skylie will be so happy”. En toe jy by die huis kom toe hoor ek net toe jy by die deur inkom hoe se jy “He’s going to be so happy” en jy gaan gee vi Skylie die groot stuk koek. Dis so flippen cute!

Jy begin ook al hoe meer te deel met n mens en te verstaan. Jy het nou net hier op die bed gele en my gevra “tell me your dream” en toe vertel jy my wat jy gedroom het. Jy vertel my ook meer en meer wat gebeur by die skool en het gister gese “Jamie always says hes 4. Always at nursery. He just want to be 4. I want to be four” 🙂 Jy begin nou al hoe meer agterkom. Ons is “buddies” en jy love om dit te se. “Momma get me an apple cause we’re buddies”

Pokkeloppie jy s n borrelende mensie vol sonskyn en baie emosies. Jy het jou eerste official rapport gekry by die skool las week en dit se jy is a baie fun en happy mensie in die klas. Jy het vir jouself n brief geskryf as deel van jou rapport en gese jou funste dag van die jaar was die beach day en dat jy wil werk aan jou handwirting want dit is a bit messy 🙂

Jy kyk so mooi na jou boetie en jy is so amazing big sister en amazing kind vir ons. Jy is Roblox addicted op die stadium maar sal dit enige tyd los om te gaan swem. Jy wil heeltyd SWEM! En jy doen so amazing met dit! Jy is so adventuours! Altyd op vir n adventure en jy wil nogsteeds he ek moet langs jou aan die slaap raak!

Lulu is jou en boetie se favorite hondjie en julle gee haar so baie love. Ek is so trots op julle al2. Julle is sulke amazing kinders met goeie harte en julle bring soveel liefde in ons lewe en adventure.

Ons was gister by Littlehampton beach en ons het vir so lank dieper en dieper ingeloop en geexplore en jy en boetie was so funny. Ek kan nie aan enige iets beters dink in my en pappa se lewe as julle nie. Julle bring soveel vreugde vir soveel mense!

Boetoe 3.5 en Skylie amper 7!!!!

Boetie hou cuteste woorde:

Stroke (strooitjie)

Breakups (hiccups)

Maghitch (magic)

Julle speel so lekke saam. Julle is best friends en ek hoop dit gaan veraltyd so wees. Skylie os even excited vi wanneer boetie skool toe kom dat hy ha friend in breakfast vlub gaan wees.

Skylie jy leer ook vi boetie skryf want jy weet hy gaan dalk skool begin in Spetember.

Julle maak alles so exciting en is so excited om in n nuwe plek in te trek.

Zanroux 3 en Skylie 6 – Eerste kersfees in Engeland

Ons is so verlief op julle. Julle is altwee so flippen cute en op sulke verskillende stadiums.

Skylie, jou mind raak al hoe meer oop en dit verbaas my hoe jy goed verstaan. Jy kyk goed op Youtube soos theme parks wat nou verlate is of candies wat geban is of birth defects en dan vra jy vir my wat beteken sekere goed en se vir my wat jy dink dit beteken en dan verstom dit my hoe jy die dieper betekenis agter iets verstaan. Jy is nog altyd n old soul. Jy is so liefdevol en jy en jou boetie speel vir ure aaneen en jy kyk so mooi na hom. Jy aak vir hom snacks as ek by die gym is en jy gebruik my kinder sielkunde om hom besig te hou in die kar of om hom te stop om n tantrum te gooi.

Ons gaan swem so baie by die leisure centre en dit is hands down jou favorite ding op die oomblik. Jy swem onder die water en bo en moet nog net leer om op te kom vir asem sonder om te moet staan. Jy het ook n week terug vir die eerste keer gefolat en jy was so flippen trots op jouself.

Jy lees nou al so goed en kan self die titels van die videos op die tv lees en dis so weird om te sien hoe jy net al hoe meer jou eie mensie word. Jy love ons so baie en wil net heeltyd by ons wees en ek moet nogsteeds elke aand heeltyd by jou slaap of jy raak kwaad vir my.

Jy is nogsteeds my klein bestie mini mensie en jy is so protective oor my.

Gister het ons in die winkel gestap en jy was beig om alles in die mandjie te tel toe stop ek om om te draai en toe slaan die mandjie jou teen jou mond. Jy drai toe om want jy wil huil en wil nie dat die mense in die ry jou sien nie en ek gryp jou toe en druk jou en toe in daai oomblik besef ek net weer hoe ongelooflike borrelende bron van energie jy is. Soos jy loop sing jy of tel of spel en jou mind gaan die heeltyd en jy wil heeltyd terugvoering van ons af he. Ek kan nie ons lewens of die wereld sonder jou indink nie. Jou twee voorste tande breek finally deur en jy is so excited en ons ook maar ek gaan jou haasbek mis. Jy is so flippen cute. Darem het jy nog pokkel wange wat ek kan op soen.

Boetie, jy is ewe skielik net anders. jy is nogsteeds die cuteste toddler ooit en jy gooi tantrums en jy love jou karretjies maar van twee dae terug af piepie jy self in die potty, staan in die oggend op en trek self jou broek uit, trek self aan (onderstebo) en wil alles vir ons doen.

Ek love dit as ek julle vra vir iets en julle is so trots om dit te gaan haal. Veral jy nou boetie, jy loop bree bors en begin hardloop en se “I am a big boy”. Dis so cute.

Jy love nogsteeds jou bottel en jy het elke dag favorite toys wat jy me speel en ook elke aand langs jou sit wanneer jy aan die slaap raak. Dis so flippen cute.

Jy love dit as ons saam jou speel en se vir ons ons moet n toy kies”which one?” maar ons mag eintlik net met die een speel 🙂

Jy is so crazy baby en so verspot en jy hardloop rond, praat heavy abie met jouself en sing. Jy het so twee oggende terug wakker geword en gele met jouself praat en toe begin jy net te sing. Dit was so cute. Jy love ook bad nou en jy wil heeltyd met jou toys in die bad speel.

Jy en jou sussie is so close en speel vir ure dokter games en soek vir mnsters. Dis so cute as jy haar soen of vir haar love gee hoe trots sy is. Julle kyk so mooi na mekaar en protect mekaar en ek weet dit sal altyd so bly.

Ons is die beste family ooit en daar is soveel liefde en blydskap hier.

Ons het gisteraand gaan ysskaats en dit was so fun. Julle maak net alles in die lewe soveel meer fun en exciting!

Love julle!

Boetie jy is soooooo cute!!

Boetie jy is nou 3 en n paar maande en jy is so flippen cute en stout.

Jou favoritre woorde:

Mama ek wil laptop sit

Nee dis jou skuld

Jajie lets fight!

I see a castle!! (kerk)

Jou favorite liedjie om te sing is We’re going on a Bear Hunt en jou pa en ek raak mal as jy dit so cute vir ons se.

Jy het nsterk wil van jou eie net soos jou sussie en jy fight vir wat jy wil he. Jy is so liefdevol en cute en jy begin al hoe meer liefde en omgee vir ons ook wys. Ons mag niemand in time out sit nie en jy cuddle elke oggend vir Lulu so erg.

Jy love dit om eiers te maak en om te help in die kom buis en is nogsteeds obsessed met messe 🙂

Jyis n regte seuntjie mens en is obsessed met slakke snails en ns bring elke nou en dan een huis toe wat jy langs die pad gesien het maar jy is nigsteeds te bang om hulle heeltemal vas te hou en nominate of my of Skylie of pappa om dit te doen.

Jy love spiders en kan nie wag om skoool toe te gaan om te kyk of daar nuwe spiders in die tuin is nie.

Jou eerste official maaitjie by die skool is Jamie en blykbaar het hy met jou Poppet gespeel.

Ons het nou net vir jou gevra oor hom en toe se jy: Jamie is a cat. Nie heeltemal seker op die oomblik oor Jamie nie maar ons wet hy maak jou BAIE happy so sal Maandag kyk 🙂

Love jou so ongelooflik baie my toddler cuddly wuddly mensie

Z nog een maand dan is jy 3!!

Z – nog net 3 maande dan is jy 3

Bietjie minder as 3 maande maar jy lyk nog sooooooo klein e nek kan nie glo jy gaan ‘n hele 3 wees nie.

Jouf avorite woorde:

Jajie hou op!

No!

That’s not fair!

That’s mine!

Soos jy kan sien gaan jy deur die terrible 2/3s en jy is so head strong oos jou sussie. Net baie mnder sensitief en sal net se “sorry mama, sorry” as jy my seer maa ken raas kry.

Jy lisp nogsteeds met jou cute klein tongetjie en jy is so liefdevol. Vaonggend het ek met jou langs my wakker geword wat se: “wake up please mams! Wake up” en paetyker word ek en jou pa wakker met karetjies reg by ons want jy het voor ons opgetsaanen karretjies met ons gespeel.

Ek st nou op die bed en kyk n series op my laptop en jy sit op jou kniee langs die bed met jou blou karretjie wat twee wiele kort is en gebruik my blue berries om vir di ekar wiele op te sit en as ek dit wil eet se jy “hey don’t eat that that’s a wheel”.

Jy is so cte en jy gebruik nogsteeds so baie jou hajdies as jy iets se.

Jy is ook so sensitief. Vanoggend toe ek op die bed sit en wonder ewat om aan te trek toekom jy by die kamer in en se “Are you ok Mommy?”  Whats wrong??

Dis so cute.

Ons prober jou Afrikaans hou maar ek moet se jou brein is baie vining gerewire na Engels toe.

Z – nog net 3 maande dan is jy 3

Bietjie minder as 3 maande maar jy lyk nog sooooooo klein e nek kan nie glo jy gaan ‘n hele 3 wees nie.

Jou favorite woorde:

Jajie hou op!

No!

That’s not fair!

That’s mine!#

Oh shit!

Soos jy kan sien gaan jy deur die terrible 2/3s en jy is so head strong oos jou sussie. Net baie mnder sensitief en sal net se “sorry mama, sorry” as jy my seer maa ken raas kry.

Jy lisp nogsteeds met jou cute klein tongetjie en jy is so liefdevol. Vaonggend het ek met jou langs my wakker geword wat se: “wake up please mams! Wake up” en paetyker word ek en jou pa wakker met karetjies reg by ons want jy het voor ons opgetsaanen karretjies met ons gespeel.

Ek st nou op die bed en kyk n series op my laptop en jy sit op jou kniee langs die bed met jou blou karretjie wat twee wiele kort is en gebruik my blue berries om vir di ekar wiele op te sit en as ek dit wil eet se jy “hey don’t eat that that’s a wheel”.

Jy is so cte en jy gebruik nogsteeds so baie jou hajdies as jy iets se.

Jy is ook so sensitief. Vanoggend toe ek op die bed sit en wonder ewat om aan te trek toekom jy by die kamer in en se “Are you ok Mommy?”  Whats wrong??

Dis so cute.

Ons prober jou Afrikaans hou maar ek moet se jou brein is baie vining gerewire na Engels toe.

Boetie pottie!!

Ewe skielik hier in Engeland in ons AirBnB en jy het vanoggend toe ons vir jou vra om ‘n onderbroek aan te trek gese ok en toe later gaan probeer piepie en van daar af al 5 keer dit gedoen.

Hy is so flippen cute met jo klein beentjies en voetjies en jou baba gesissie en handjies. Jy en Skylie is best friends en jy doen alles wat sy doen. Skylie het ven nou net langs my in haar slaap gepraat en gese ” Boetie sit daar” 🙂

Julle is twee crazies en altwee ewe stubborn.

JY love om e se:

Boetie sin

Maak broodjie

Thank you mama

Please mommy

My kot le

Silly me

Mama is silly

Oooo werk nie

Lockdown, Engeland planne, honde en kinders

Skylie en Z

Ek hoop eendag wanneer julle hierdie blogs Lees verskoon julle al die spelfpute maar ek probeer om julle memories te capture terwyl die lewe om ons in chaos is.

Ons is besig met visas vir Engeland, on lockdown en ek Mos wyn, en julle is by die huis nou met Vioelt en ouma wat na julle kyk

Julle al2 word so vinnig groot en bly ook nogsteeds Dai selfde Klein lyfie mensies.

Julle al2 is nog so nuut, ruik so lekker en het sulke unieke persoonlikheid.

Boetie is nogsteeds kar Mal, sweetie (weetie) mal. Eet heavy Baie piesangs en yogurts en het van Duggee na Blippi na n massive Steve and Maggie fan toe gegaan. Jy is n Klein mama’s boy en jy is so liefdevol. Jy het n Paar Dae terug terwyl ek by die spielkas sit en my hare doenn net van after af gekom en my gedruk met jou Klein kort armies. Jy love om die ligte aan en af te sit en love dotom met die krane te speel terwyl jy op jou tippy toes staan om by te kom.

Jy het altyd n kar in jou hand of kot en klim jou gemaklik enige tyd (even in die middle van die aand) by jouself uit en dan hoor ons net daai Klein Plat voetjies wat slaan en aankom.

Ek bly dink aan die vakansie n maand terug by die hotel toe jy ewe skielik agterkom jy Kan float en toe het ons vir ure in die swembad rond gekruip terwyl jy wee skree en float en jou Klein voetjies laat opkom. So cute!!!

Jy her haal alles wat ons se en begin om al hoe meer 2 woorde sonne te se. Jy like dit om te se iemand moet in time out gaan of is stout en jy love dit om die honde te cuddle.

Maak ons so Baie lag en geniet en jy is so special stpute besig Klein seuntjie men’s.

Skylie jy is nogsteeds n girly girl wat dit love om lipstick aan te sit en my te help met my makeup. Jy begin nou sinne Lees in Engels en is so trots wanneer jy dit reg kry.

Jy is n woelige besig head strong 5 jarige girly girl wat altyd haar eie way wil he en so nuuskierig is oor die wereld om jou.

Jou 2de tand is nou Los en ek love hoe jy lisp nou dat een missing is. Jy soek soveel liefde en excitement en wil heeltyd he ons moet jou vang of onderstebo dra. Jy is soos n bondel energize wat net nooit ophou nie.

Jy, soos jou boetie, het n Klein humeur aan jou en ek Kan Sien jy gaan altyd n headstrong mensie wees.

Julle al2 is sulke mooi ongelooflike slim en cute en sag en lekker ruik kinders. Julle is so nuut en dis so ongelooflik om alles deur julle oe te Sien.