9 Maande oud!!!!

Skyler Phoenix

Ek dink elke dag daaraan om ‘n blog te doen en daar is net nie tyd nie. Tyd gaan so vining en jy word so groot en dis net ongelooflik.

Ek kan nie beskryf hoe oulik jy is nie. Dis onmoontlik. Jy is die cuteste, slimste, oulikste babietjie in die hele wereld. Jou oe is die helderste diepste blou en die lig in dit is so helder – jy kyk na alles met soveel nuuskierigheid.

Jy en Astro speel elke middag met speelgoed. Jy vat die bal by hom en hy vat dit terug en hardloop om jou en dan squel jy van lag en dan gee hy dit terug en jy terg hom met dit en hy vat di ten dan begin die hele game weer van voor af.

Oreo grom vir jou as jy sy rugby bal wil vat maar hy is nogsteeds nice met jou even al ruk jy hom partykeer rond – hy het erg upset geraak gister want jy het nogals hardhandig geraak J

Ek en jou pa is besig om jou eerste verjaarsdag te beplan en ons wil groot gaan – hoekom?? Want ons moet net. Jy is net so ongelooflik. Die beste verrasing ooit.

Jy is so besig. Ongelooflik besig. Jy kruip orals rond, bestudeer alles en val nogals baie. Jy gee partykeer vir my en jou pa ‘n hartaanval…

Ek wens ek kon die reuk van jou hare, die gevoel van jou sagte nekkie met die velleties en jou wange as ek jou soen opbottel en altyd terug gaan na dit toe- veral eendag wanneer jy ‘n tiener is en niks met my en jou pa te doen wil he nie.

Jou chubby handjies wat alles vat, jou klein toontjies en voetjies wat so ongelooflik mooi is. Jou vet beentjies met die voutjies. Die uitdrukkings op jou gesig as ons met die honde raas, as ons vir jou ies nuuts gee om tee et, as jy my sien jou by die skool kom haal, as jou pa in die kamer instap, as ons by die huis kom en Oreo en Astro se hallo, as ons jou in die oggende in jou pienk kar stoeltjie instrap (jy hou baie meer van hom as die swarte in my kar) en jy kyk rond en sit so gemaklik en so flippen cute… jy is so ongelooflik.

Ek kan niks beters indink as net jy en jou chubby handjies, jou oe, oulike klein lag en wangetjies nie…

9 maande

8 Maande oud – (weet nie hoekom het ek alweer in engels geskryf nie)

You are the cutest 8 month old that has ever existed – I am 100% certain. You make me and your dad laugh so much and are developing so fast its scary. You are almost crawling – standing on all fours and swaying back and forth.

I am so crazy about your cute expressions, little sounds and your chubby little hands, feet, tummy and legs. I just want to cuddle you all the time but you would much rather be grabbing things and putting them in your mouth – yap it has gone from licking everything to trying to eat everything. Yesterday you were shoving pieces of white bread in your mouth when I turned my back to wash dishes.
You love trying different pieces of food and seem to prefer pieces of cheese and no matter what we try you still hate pureed veggies.
You love riding horsie by sitting on our chests, bouncing up and down and yelling heya heya heya!
you can hold your own bottle by now but prefer we do it lol.
YOU ARE THE LIGHT OF OUR LIVES, THE HIGHLIGHT OF EACH DAY AND THE SMILE OF EACH MEMORY
1937223_10203671720912613_3521325623339892528_n(1)