Z – 11.3 maande; S – 4.5 jaar

Skylie en Zanroux

 

Zanroux

 

Jy het so twee maande terug begin kruip en ons kan nie glo hoe jy al orals kan rond beweeeg nie. Jy explore alels. Speel met jou sussie se pop huise (jou favorite ding is om die deurjtie oop en toe te maak) e jy LOVE plug points en ek moet heeltyd vir jou skree nee en dan kyk jy my geskok aan en prober net weer om jou klein vingertjie in te druk.

 

Gister toe ek uit my kamer uitloop toe le jy plat op jou pens voor jou deur wat toe is en prober onder deur sien. Jy is so besig en so flippen oulik en in typical Skylie-style is jy ‘n regte tantrum gooier. As ons jou optel en wil neersit op die vloer of in jou kot wil neersit dan skop jy jou eben uit en begin jou kop terug gooi. Jou handejies is so cute en vet ren klein en jy babble ‘n hond uit ‘n bos uit.

 

Gister aand was  jy so moeg en dan kruip jy al agter jou pa aan met jou kop wat neerkyk en babble en moan tweryl jy huis. Dis so flippen cute!!

 

 

Skylie

Jy is ‘n regte prinses tomboy.

Jy gaan van prima ballerina na skreeuende monkey child in ‘n oog wink. Jy wil deesdae op alles hang en die manier hoe jy alles om jou sien en ons insien ena lles kan onthou is ongelooflik. Jy is besig om elke oomblik en avontuur saam met ons in te neem. Ek love hoe jy vir ons advise gee en jou opinie oor goed kan gee. Jy is nogsteeds die stubbornste mens ooit en ons kan partytkeer vassit en dan huil j yen se : “nou love jy my nie meer nie” “Nou lovejy my nie meer nie en ek is jou kind”. Jy is so dramaties en so ouolik en jou hartjie is so klein.