Skyler-Phoenix -19.5 maande

Skyler -Phoenix

Jy is oulik en ย jy kommunikeer nou so baie; in jou baba taal (verskirklik baie) en ook met woorde. Jou gesigs uitdrukkings is so kosbaar. Jy lig jou wenkbroue en laat sak jou kop teen jou bors en smile van onder jou wenkbroue af.

Ek en jy is alleen die naweek – jou pa het gaan visvang en jy is so cute. Jy is my klien mensie wat orals gaan waar ek gaan en elke nou en dan skree “Mamma?”. Net om seker te maak ek is hier of jy soek iets lol.

Jy se eina as jy seer kry of ouch en dan kom wys jy waar. Dis nogsteeds so cute! Jy slaan nie meer sommer jou kop teen die teels as jy ‘n tantrum gooi niemaar het nou wel begin om jouself te byt (korreksie net toe ek amper klaar was met die post toeprobeer jy by die bank opklim en toe jy niekon nie toe skree jy en slaan jou kop teen die ban lol – maybe doen jy nout teen sagte voorwerpe).

Ons was gister by Nadia hulle en jou nefie en niggie (ek dink dis wat mens hulle noem of ver nefie en ver niggie – Jaco en Deone) en Liam was ook daar. Jaco en Deone wou jou net heeltyd optel as jy huil en jou cuddle maar jy wil nie sommer nie.

Ons het Vrydag aand by ouma oorgselaap en Liam ook en jy en hy het so lekker wegkruipertjie saam my gespeel. Hy is nou maloor jou en wil net heeltyd na jou kyk want “hy is groot en jy is klein”.

Jy raak so slim – ek en jou pa het so paar aande terug vir die remote gesoek om vir jou jou favorite en op die oomblik enigste tv program te speel en ons kon dit nerens kry nie en toe kom jy na ‘n ruk met die remote na ons toe aangeloop ๐Ÿ™‚

braai-2016

Jy het ook ‘n paar aande terug geweier om te slaap en toe gee ons in en kom sit jou voor die tv by Duggee en toe hoor ons na so rukkie hoe jou voetjies oor die teels slaan en pause by ons kamer deur ย en toe na so ‘n minuut kom jy ingeloop en maak ie oog ontak nie (bang ons sit jou weer in jou kot ๐Ÿ™‚ ) en toe loop jy najou bottels toe – vat die vol en leeg een – en loop terug sitkamer toe, klim op die bank druk jou bottel in jou mond en raak aan die slaap.

Laaste dag in baba klas

Donderdag die 15de Desember 2016 was jou laaste dag in die baba klas by die skool. Dithet eers regtig ingesinktoe ek jou gaan haal die middag en toe wou ek ‘n traantjie pik maar het gemanage om myself in te hou. DIs net so sad dat ek en ou pa jounooit weer in daai klas gaan aflaai nie. Dat ons nou voor by die kantoor jou in en uit moet isgn en nie meer ind ie klas self nie en dat ons nou ouers van ‘n toddler is en nie meer ‘n kein babietjie nie.

Jy gaan nooit meer in jou kot wees as ons jou kom haal en vir die kinders by die venstr uit staar nie. Jy is nou ‘n groot toddlr en gaan buite speel en op ‘n matrassie slaap.

Dis so sad maar ook exciting want ekwil sien hoeveel jy gaan leer en is excitd om te sien hoe jy poty train en begin verf en nommers leer en terugpraat ๐Ÿ™‚ Maar ek wil niemy oulike cuddly lomp babietjie verloor nie….

Jy is so headstrong alklaar – het by jou skool chirstmas party geweier om op kersvader se skoot te sit en geskree want jy wil eerder kar ry op die speelegrond en toe ek wou huistoe gaan moes ek jou letterlik van die kar af forseer enjy het so erg gegil dat die hoof het ons gehelp om van die skool grond af te kom.

Dit het my wel 10 minute geat om jou in jou kr stoeltie in te kry want jy het jou rug krom gemaak en geskree asof die ding jou gaan opeet.

En toe jy by die huis km toe is als fine en jy speel net aan … dis so ongeloofliksotut en tog so cte. jy is so jou eie mensie en so uniek!!

Love you to the moon and back my Skyler-Phoenix

baba-klas-laaste-dag

Woorde wat jy nou al se:

  1. Halo
  2. Bye bye
  3. Tata
  4. oh oh
  5. Eina
  6. Ta
  7. Gaga
  8. Nee
  9. Ja
  10. Mama
  11. Papa
  12. Ouma
  13. Dugee
  14. Tietie
  15. Bal
  16. Dankie
  17. Teddie
  18. Een
  19. Poo
  20. Piepie
  21. Woah (soos woah stop die bus)
  22. Kla