3 wekies oud vandag -Zanroux

Dit is so amazing om weer n newborn te he en om alles met n niwe kleon lewetjie weer te kan experience. Die warm gevoel van jou lyfie, die ligte gewig van jou as mens jou so maklik oplig in twee hande, die warmte van jou sagte koppie teen my nek en wang, jou handjies onder jou ken soos Skylie sin was, jou fronsie, jou cute geluidjies. Dis so weird gevoel om in die oggend ure saam jou wakker te word; uitputtend en lekker e so sacred.

Ek wens ek kon als opbottel.

Jou sussie is so lief vor jou en erg oor jou. Sy se heeltyd vir jou kyk jou klein ogies en kyk hoe cute is jou klein ogies. En sy soen jou baie e wil heeltyd vi jou bottel gee. As ek joj aantrek en jou doek ruil en jy huil dan kom sy aangestap met die bottel en probeer hom in jou kond druk. So caring.

Love my Zanroux en Skyler-Phoenix

Maternity leave week 3

Zanroux ek en jy doen die volgende elke dag:

Oggend feed tussen 3 en 4

Oggend feed tussen 6 en 7 en ek pomp uit soos n koei

Ek maak huis reg en check emsils en bad

Jy begin te moan en da is nog n oggend feed so 11 uur

Ek gaan maak lunch en pomp uit en werk terwyl ek eet

Nog n feed en uitpomp so 2 uur

Maak reg en gaan haal vi feetjie Phoenix … maar eers skree jy soos n mal vark omdat ek jou in jou kar stoeltjie sit.

Daar is n conflict oor los ek jou in die kar of vat ek jou wanneer ek ingaan skool toe

Kom huis toe met sussie

Voer jou we

Speel met feetjie Phoenix

Eet

Bad vi feetjie Phornix

Ons al drie chill op die bed terwyl ek uitpomp

Jou pa kom huis toe

Voer jou we

Slaap

Voor jou we en pomp uit

Nog random goed wat deur die dag gebeur:

Ek kuk aanhoudend Cougar Town

Ek fantasise hoe feckjng hard ek vi Astro gaan skop want hy hou nie op blsf nie

Ek is honger en kan nie eet nie

Random cold callers bly my bel en partykeer is ek lelik met mense wat ni cold callers is ni en voel erg kak wanneer ek dit agterkom

Fantasise nog

hoe ek vir Astro gaan skop

Eerste me-time dag ma en Zanroux

Vandag is die eerste dag wat ek en jy heeltyd alleen is tot ons jou pokkelop sussie by die skool gaan haal.

Ons chill op die bed, ek kyk Suits, jy slaap, ek voer jou, ek pomp uit, ek vat jou ondertoe en gaan was die kar (random een) en nou gaan ek langs jou weer le en slaap.

Jy is so cute met jou klein handjies en voetjies en jou klein geluidjies.

Ek dink heeltyd hy het koors en onthou dan dit is actuslly net somer en jy kry warm.

Love dit om jou warm deurmekaar honger lyfie te cuddle na jy geslaap het!!!

Zanroux geboorte

Net 5 dae terug.

Baie bad mood die oggend toe ons hospitaal toe moes gaan – want ons is weereens laat! P gaan laai vi my by die hospitaal af, vat vi Skylie skool toe en kom terug. Ek begin te huil na ek vi Skylie bye gese het want ek gaan ha vi 3 dae nie sien nie en sy weet iets gaan aan … plus ek is nogsteeds bang ons gaan ha traumatise.

Word ingeboek en le in die bed. Voel nogsteeds nie real nie en ek is glad nie nervous nie.

P kom daar aan. Nurse sukkel om baba se hartklop op die mpnitor te kry want hy/sy is te besig. Gaan haal n midwife wat redelik strange is. Sy hanteer mens soos n kind en sit P se laptop te hard neer op die bank en hy kies die beste tyd ooit om n midwife aan te vat. Ek is ongelooflik afgepia met hom en haat hom!

Finally net voor 10 is dit tyd vi mh om in te gaan. Die nurse en n jonv ou kkm om my bed teater toe te stoot. Ek raak nervous ma nogsteeds ok.

Spknal vat soos 7 tries en ek wil begin huil – c section het nie goed begin nie.

Finally vat die spinal en ek was nog nooit so verlig en ongeloodlik bqng op dieselfde oomblik nie.

Dr Diedericks vra of sy ooit weg gegee het wat die sex is. Ons se nee en nadat die narkotiseerder op my maag moes druk om babietjie uit te kry leun ek oor, want hulle het nie eers n screen opgwsit nie en sien net blou boude en toe die dokter baba uithaal en omdraai sien ons dis n SEUNTJIE!!!

Vir die tweede keer in ons lewens is ek en P ongelooflik verras. En wereens is ons en almal om ons ook geskok oor die bos hare waarmee baba uitkom.

Pediater werk met baba saam P wat nie hierdie eer baba geinjure hef toe hy die cors sny nie πŸ™‚

Hulle kom sit vir Zanroux op my bors en dit is ongelooflik om daai klein gesiggie te sien wat vir my staar.

P gaan saam baba terug maternity ward toe. Ek gaan recovwry toe en begin wonder netdie heeltyd wat maak baba en P en hoe lank gaan dit vat voor ek my seuntjie kan vashou en bestudeer.

Ek gaan terug maternity ward toe en dit vat virewig vi P en baba om terug te kom. Zoli en my ma bly by my.

Baba kom finally en is sy suiker ia klein bietjie laqg so ek voer hom en kry dit actually reg!

Ek en P is geskok dat baba nie NICU toe gaan nie.

En so wors ons saam ons feetjie Phoenix weereens smoor verlief en obsessed op n klein wonderwerkie.

Zanroux en Skyler … tweeling?

Zanroux en Skyler

Dit is so ongelooflik om twee amazing pokkkeloppe te he en die afgelope paar dae kan ek nie eers regtig begin om te beskryf nie. Alhoewel ek op pynpille is en BAIE moeg is dit nie dit nie, dis meer net hoe ongelofflik iets is wat dit te moeilik maak om plein woorde te gebruik.

Zanroux (wie se naam ek heeltyd Zarnoux skryf en dan bel jou pa my en skree op mu), jy is so ongelooflik. Jy is ‘n klein apie met ‘n pokkel lyfie en gladde hare en warm asem en die cuteste klein gesiggie wat ongelooflik kwaad kan raak. Ek kan nie glo hoe verlief ons almal op jou is nie. In ‘n oogwink. En jy bring soveel memories van Skylie saam met jou. Die middernag feeds, die ongelooflike gevoel om in die donker te luister na hoe hard jy asem haal nadat jy gedrink het, jou asem teen my wang as ek jou ruggie vryf om winde uit te kry. Hoe ongelooflik dit voel as daai klein lyfie teen jou nek aan die slaap raak. Daar is niks beters as hierdie nie. Ek en jou pa is alweer in ‘n ander wereld. Een waar ons heeltemal obsessed is met ons nuwe mensie en hierdie keer het ons nog ons ander mensie ook wat ons net meeer en meer laat lag en hierdie newborn experience soveel meer amazing en memorable maak.

Skylie jy is so funny en jy is so ‘n ongelooflike ‘big sista”. Ek was bang jy gaan voel jy moet in ‘n rol van groot wees inklim en ek en jou pa het vooraf bespreek ons moet seekr maak jy kan jy bly en die klein babietjie wees watjy nog is en ons moet seker maak jy voel jou boetie is ‘n addition en dat hy nie iets weg gevat het van jou af nie. En ek weet nie waaroor het ek geworry nie want weereens verstom die mensie wat jy is my. Jy is so sensitief en dis asof jy net dinge begryp op ‘n heeltemal ander wyse.

Jy is mal verlief op jou boetie en wil alles vir hom doen. As ek jou boontoe vat en ons doen ‘n treasure hunt vir jou nuwe naels en make up en sit en doen dit dan wil jy jou boetie gaan wys. En as hy teen my le dan streel jy sy hare. Jy wil he hy moet heeltyd teen jou le en jy praat met hom met die werels se wyheid om hom beter te laat voel as hy sy gesig snaaks trek of ‘n geluidjie maak.

Jy is ongelooflik en ek is so lief vir jou en jou boetie.

Jou Pa is even MEER geduldig met jou nou dat jou boetie hier is en jy kry nou even Oreos skool toe! Terwyl ek in die hospitaal was het jy by jou pa gebly en hy is regtig amazing. Hy klim in jou wereld in saam jou, speel klei, lag, sing, terg jou en hy love elke oomblik van dit.

Ons doen hierdie familie groot maak ding saam maar ek wil nie eers dink aan groot maak nie. Ek wil julle net vries in tyd. Julle is so ongeloofli. So ‘n wonderwerk. Die beste gevoel en ervaring wat enige iemand ooit sal he.

Julle lyk so erg na mekaar. Zanroux jy is ‘n copy van Skylie. Ds scary hoe erg. Jou hare, kennetjie, magie. Maar dan ook so anders – jou ore, oe, geluidjies. Jy hou nie van bad nie, Skylie was mal daaroor. Jy FREAK UIt as ons jou doek verander, Skylie het deur dit geslaap. Julle altwee LOVE julle slaap though.

Dis so ongelooflik. Ek kan nie dink hoe gelukkig ons is nie. Ek sal hierdie oomblikke vir ‘n ewigheid oor en oor kan leef saam met julle n julle Pa.

xxxxxxxxx

Brief vir Baba Greyvenstein #2

Baba Greyvenstein

Van jou ma:

As jy ‘n seuntjie is – Zanroux Helios greyvenstein

As jy ‘n dogtertjie is: Phoebe Halley Greyvenstein

BTW dit was letterlik twee ure terug besluit wat beteken ek en jou pa is amazing last-minute mense want ons dink daai name is awesome!

Ek, jou pa en Skylie sit voor die tv en Skylie kyk Paw Patrols game (random goed) op Youtube en voer my elke paar sekondes haar gebreekte suigstokkie en jou pa sit met sy bluetooth earphones in en speel sy stupid game op die Ipad!!

Jou tasse is gepak en ons is super excited om jou te ontmoet en ek is ook super nervous want jy sal vandag van alle dae kies om stil te wees waar jy gewoonlik ongelooflik woelig is. Jou Pa het al vir my ‘n nespresso gemaak om te down so kom ons kyk.

Ons kan nie glo ons kry nog ‘n klein dwergie mens om ons familie te join en om te leer ken nie. Kan nie wag om jou te bestudeer nie! Skylie is net so excited en sy bly goed se oor wat sy (as die groot sussie) kan doen en wat jy (as ‘n baba) nie kan doen nie πŸ™‚

Van Skylie

Sy wil vir jou Peekaboo se. En as jy uitkom gaan sy met jou speel. Sy se sy dink jy is ‘n boetie – nee sussie. Gewoonlik verwys sy na jou as boetie/sussie.

Van jou Pa:

Ek sit op die bank en vat nou n break van my series wat ek kyk en my game wat ek speel. More is die groot dag waar ons jou in die wereld verwelkom. Ons weet nogsteeds nie of jy n seun of n dogter is nie, maar ons weet wel dat ons baie exited is om jou te ontmoet.

Wel ek hoop jy gaan ons nie te veel op hou in die aande nie, want ek wil graag nog elke dag gaan gym en kan nie regtig as ek teΒ  moeg is nie. Ons twee woefs was hier met jou suster se geboorte en hulle gaan hier wees met joune ook. Hulle mag jou dalk nie like in die begin nie maar hulle sal oor so drie tot vier jaar beter met jou raak. O hulle name is Oreo en Astro marr jy weet dit teen nou al.

 

Liefde jou ma, pa en Skyler-Phoenix