Jou klein stemmetjie

Skyler-Phoenix

Ek hoor jou altyd nou en dis so vreemd en so amazing.

Jy praat nou onophoudelik en jou FAVOURITE sinne is:

  • Wa is daai dino?
  • DINO BYT!!!
  • Hier kom hy

Jy praat so ongelooflik baie en herhaal absoluut alles. Ek sit nou en werk aan my research submission en jy weet nog nie ek is wakkker nie en ek luister hoe jy en jou pa aangaan in die sitkamer. Hy is besig om vir jou ‘n Dino movie te download en ek hoor net “Kyk die Dino” die heeltyd e kyk dit en kyk daai en jy en jou pa het al vir die afgelope 20 minute net Dino gesprekke.

Jy is so ongelooflik. Ek staar so baie vir jou terwyl jy slaap en wens ek kon jou clone. TYd gaan te vinnig en jy word so ongelooflik groot.

Vandag is ‘n super besige dag want More IS JOU TWEEDE VERJAARSDAG! Even al is jou actual verjaarsdag eers Vrydag maar ‘n hele paar goed het gemaak dat ons dit more moes hou.

Ek is so excited vir jou part.

Jy is so ongelooflike mensie en so uniek. Almal se dit altyd vir ‘n mens maar om te sien hoe jy groei en wie jy is, hoe jy dink en hoe jou mind werk – jy is so uniek en so spesiall. EN jy is ‘n klein social butterfly wat absoluut almal groet en vra “How you?”. Nie eers die bure kan langs ons hulle eie conversation he nie want jy bly injoin en LOVE DIT wanneer hulle terug antwoord.

So lief vir jou my Phoenix

Slide1

Nadia convo 2017.JPG

 

Gnu-gnu

skyler2 (2)

Dis wat jy se instede van doedoe en jy hou regtig nie van doedoe nie.

Jy het gisteraand geweier en elke keer as jou oe begin toeval skrik jy en klim van die bed af. En toe ek en jou pa by jou le toe bly jy al die name van die series en movies se wat jy kyk om te sien of een van hulle dalk nie doedoe nie en jy hulle kan gaan kyk

“Barney”, “Duggee”, “Ifia”, “Woefie”, “Muis”

Jy is so flippen oulik… en jy het vanoggned vir jou pa gese “love you” en toe ek jou skool toe vat toe hardloop jy daar rond en bekyk die ander klasse en toe ek moes gaan toe gaan jy self in die ander juffrou se arms in (ek dink dis dalk omdat sy ‘n ander dogtertje ook vagsehou het en jy wou dominate lol)

Love u my Skyler-Phoenix

Ons het nog net vir 25 dae ‘n babatjie!!

Skyler-Phoenix

snake whisperer

Jy word 2 oor 25 dae. Dis crazy en great en scary en sad en exciting. Kan nie glo ek en jou pa het jou deur 24 maande gekry nie en dat jy die wonderlikste oulikste beste klein mensie ooit is. Jy is so amazing dit voel nogsteeds partykeer unreal.

Jy is my klein mini-mens – gaan orals waar ek gaan, wil alles doen wat ek doen, wil als proe wat ek eet, wil he ek moet saam jou speel, in die tent saam jou sit en wegkruip vir dinos en wil heeltyd jou woef movie kyk.

Jy praat nouso baie in jou oulike baba taal en regte woorde.

Jy is so cute en jy potty train nou actually by die huis ook.

In die bad, vra jy vir seep op jou hand en dan smeer jy jou maagie en skree heeltyd.

Ek wens ek kan net elke sekonde van jou opbottel en dit oor en oor leef.

Love u vir altyd en ewig Skyler Phoenix