Zanroux 5 maande!

Zanroux jy:

1. Gryp jou voetjies did heeltyd en dis so flippen cute

2. Lag nogsteedsheeltyd vi alles wat ons doen

3. Het vandag vir die erste keer lap geeet … en dit nie baie gelike nie

4. Skree wanneer mens jou neersit asof jy vermoor word

5. Love bad nou en skop jou beentjies mal

6. Steel almal se harte

7. Is die vriendeljkste babietjie ooit

8. Slaap BAIE!

9. Het hare wat all hoe langer word voor en kort bky agter 🙂 !!

10. Is n dummy kjnd

11. Love om speg bubbels te blaas en begin al hoe meer skreeu geluide te maak.

Skylie jy:

1. Word al goe meer mature by die dag

2. Love om te se:

  • Joke jy?
  • Haxel (handle)
  • Rerig mamma?
  • Kombruik
  • Homer
  • Saadjie warklamoen

3. Is n klein pixie mens wat dit love om ons te soe

4. Wil heeltyd gedra word en vlieg en dans

5. Het nou net op die bed langs my gaan slaap sonder om enigsins te kla 😮😮

6. Is n regte girly girl wat pop en huis speel en op dress love

7. Het n sagte hartjie van goud

8. Het n amazing sin vi humor

9. Het altyd n “plant” lol

Ek en julle pa is so ongelooflik gelukkig om julle te he. Kan nogsteexs nie glo dis ons lewe en ons het mekaar en twee sulke ongelooflike mensies nie.

Love u to the moon and back