Dansende feetjie dogtertjie

Ek sit nou en werk nadat ek en jy gebad het en nou sit jy en jou pa op die bed en hy leer vir jou die alfabet uit ‘n boek uit. Jy se als so oulik!! En jy sukkel met R 🙂

Ok en nou sing hy dit vir jou….

Jy is oor jou twee-maande stadium waar jy niks met jou pa te doen wou he nie en nou mal oor ons altwee. (Ek moet se ou dat ek weer na die post kyk (9/10/2017) was jy gister jou pa se kind – orals agter hom aan met duisende vrae) Dis so cute as jy by die huis kom en jy hardloop na my toe en dan groet jy die honde.

Jy is so cute en praat HEAVY BAIE en die manier hoe jy jou woorde vorm is so oulik. Jy se baie:

“Mama/Papa/Ouma/Oreo/ Boela time out sit”

“Mama naughty”

“Ok – jy het nou begin ok se na alles. Soos toe jy vra vir ‘n suigstokkie in Pick en Pay en ek gee vir jou ‘n bloue toe se j “bloue, ok” – so om te se jy is fine daarmee.

En jy love dans en sing en sing baie “Let it go” van Frozen af en gister toe jou ouma en Liam en Zoli by ons kom braai het toe hardlop jy op en af en sing Let it go! Jy is so cute

Jy is moielik in die oggende en insist daarop om die hele huis saam skool toe te vat. Vanoggend het jy jou “Seun”, woef en handsakke saam gevat en ek moes jou oorreed in die kar dat jy nie vir Seun saam in kan vat nie.

 

8/10/2017

Jy het nou net saam my in Pick n Pay ingegaan en vir die eerste keer een van die klien trollies gestoot en self geshop. Jy is so flippen cute en het toe in die spuitgoed rak in gecrash en alles het afgeval, almal het vir jou elag enn jy het net probeer blikkies optel 🙂

Jy is die cuteste kind in die wereld. Jy wil net met alles help – skoon maak, honde kos gee, goed bere – diis so cute en ek weet oor 15 jaar gaan jy tien teen een met niks wil help nie 🙂

Love u lots Phoenix!