18 maande en 2 weke!!

Skyler Phoenix

Jy is ‘n pienk platvoet woelwap besige klein mensie wat net elke dag meer oulik word. Jy het vanoggend in die huis rondgehardloop met die Pick n Pay stickies agter jou rug en heeltyd buite toe gegaan en hulle in jou pienk swembad gedip en dan hardloop jy weer volspoed binne toe met jou hande agter jour rug, stickies in dit en soek jou pa om vir hom te wys.

Jy praat in jou eie taal en dink ons verstaan presies wat jy se…honde ingelsuit. Jy het gister middag ‘n wipe gevat en Oreo se gesig afgevee en dan wys jy jou klein vingertjie vir hom trwyl jy dit doen en se goed in Chinese vir hom.

Jy lag so baie en ek dink jy gaan eendag die beste sin vir huor ooit he. Dis so moeilik om met jou te raas want as jy iets stouts geoden het en ek begin dan hou jy aan lag en my in die oe kyk tot ek begin lag. Jy doe nook nou mar hare – sit agter my op die bank en partykeer “was” jy dit wat nogals lekker is maar ander kere toets jy of dit vas is aan my kop en dis nie so nice nie.

Jy byt kinders by die skool…. Maar dis volgens Dr Google net ‘n fase…

Jy praat met my met jou hande – as ek myne oplig en se ek weet nie end it rondskud dan doen jy dieslefde. Jy love dit om te dans …behalwe as dit jou skool konsert is dan wil jy net in die juffrou se hande sit J

So lief vir jou jou woel wap. Jy le nou uitgepaas in jou kot en ek wag vir jou pa.

Jy is ewe skielik baie (nog meer as gewoonlik) independent – loop nou self kar toe (en prober weg hardloop en die kompleks explore) en jy loop self by jou klas in. Jy is so flippenc ute dis net ongelooflik!!!!

Love u to the moon and back