2 jaar en 6 maande – Jy LOVE Frozen

Oulilke goed wat jy die afgelope week gese het:

Pappa n trollie kop (ons het al drie in jou kamer op die mat gesit en speel en jou pa het die trollie op sy kop gesit toe kyk jy vir hom en lag en se dit in ‘n spot manier.)

Ek love Frozen ne? (terwyl jy op die bed staan en jou pa vir jou jou Frozen hemp aantek wat jy op geinsist het)

Jy love sing en mompel 75 van die woorde en sing die res met jou hele bors. Ons het nou net (17 Dec 2017) in jou kamer gesit en speel en dis jou favorite ding as ons op die mat sit saam met jou en jy maak saam ons kos en speel dokter. Jy is so flippen cute!!!