Skyler – 23 maande AMPER 2

Skyler-Phoenix

Ek vergeet partykeer dat jy is ‘n baba want jy is so independant by nou dat ek geskok is as ons by mense kuier en ek sien hoe klein jy is teen ander kinders.

Jy is so oulik en ek weet ek se dit altyd maar daar is net nie woorde om te beskryf nie. Jy is al gepotty train by die skool en ons sukkel nog by die huis en jy raak so mature – kan als doen wat mens vir jou se.

Goed wat jy doen wat oulik is:

  • Jy sulk en gaan le op jou arms – maar jy doen dit al lankal
  • Jy na-aap alles wat ons se in jou oulike baba stem en woordjies
  • Jy kan al drie woorde sinne se wat bewys jy is ‘n genius
  • Jy kielie ons terug en blaaas op ons maag en is so geskok as ons lag dat jy meer lag as ons
  • Jy praat nou actually met mense opd ie foon as hulle regtig bel en staar nie net geskok na die screen nie
  • Jy het Wian se ouma as jou eie geclaim by sy doop toe jy hoor haar naam is “ouma”
  • Jy vry die hondjies en torture hulle nie meer nie (Oreo trust jou nogsteeds nie though)
  • Jy haat nogsteeds slaap en weier om in jou kot an die slaap te raak