Z 6,5 maande/Skylie 3.11 jaar

Zanroux en Skylie

 

Julle is so flippen oulik en ewe skielik (van die naweek af) is julle best friends. Zanrooux jy lag vir alles wat jou sussie doen en sy doen BAIE want sy is ngelooflik besig en stout :). Toe sy die naweek in die ouetehuis rondhardloop by Ouma Lilly ne ons vir haar se nee dan ruk jy soos jy lag vir dit wat sy doen. Wanneer sy jou voer dan lag jy! Maak nie saak wat nie jy dink sy is so ongelooflik funny en sy dink jy is so ongelooflik cute. Toe  julle Sondag saam bad toe hoor ke net hoe se sy “kyk sy cute klien votejies” en jylag natuurlik virhaar. En toe Skylie seep in haar oe kry en begin histeries huil toe begin jy ook huil.

Julle is connected en dit is so ongelooflik om ditt e kan sien.

Skylie jy raak net al hoe … meer mens? Meer slim? Meer groot en aware? Jy is so flippen klein nog maar so groot … ek weet nie hoe om dit te beskryf nie. Jy bly my klein pokkelop wat ons so baie help met jou boetie, finally vir Oreo kan optel en hom orals wil sit, ‘n bet friend gemaak het met Micaela wat langs ons bly en uit jou vel uitspring van blydskap wanneer julle saam kan speel en wat heeltyd vir my skree wanneer jy upset is: “Mamma, wat het ek jou more ese?”.

Jy love jou huiswerk en begin al hoe meer goed maklik op te tel.

Ek en julle Pa lag elke dag so baie vir julle. Julle is so flippen cute.

Zanroux jy het al 2 tande en jy sit … nog nie regop nie. Jy is baie meer geintereseerd in eet as sit 🙂

Love julle sooooooooo baie!!!