SKylie jy is 3 oor 4 maande!!

Jy praat ongelooflik baie en verstaanongelooflik baie!

En as ons praat het jy baie kommentaar wat jy begin lewer 🙂

Jy love jou Babbels skool en het vanoggend eerste ding toe jy jou oe oopmaak vir dit gevra.

Jou favorite goed om te se:

  • Jy’s silly
  • Ek kry koud my bersie
  • Ek soek juicie
  • Ek wil nie nuwe huis toe gaan nie
  • Mama kom!!!!

Jy is sooooooooo cute en jy is so oulik as jy doc Mc stuffins of happy b-day met juou klein pof handjies sing!!

Love u Phoenixconv - p en y