Skyler by die see Jan 2017

Hey my Skyler Phoenix

Ons is by die see by Uvongo (langs waar ons was toe jy net 1 geword het) en op die presiese oomblik is jy nogals moeiik en clingy maar heavy cute in jou pienk pola dot hemp en lig pienk shorts en ‘n pony op jou kop.

Jy is so cute en besig hier by die vakansie en jy love dit om met Wian te speel. Ons was gister by die WildCaost Sun se waterpark en jy het heeltyd rond gehaarloop en geskree Apie Apie wanneer jy een sien.

Jy het so mooi na Wian gekyk en gedink jy is sy ma. As jy verby hom lop dan streel jy sy hare soos ek met ou doen en in die bad vat jy die waslap en was hom en was sy hare en jy lees vir hom

 

 

Jy dirnk my koffie buite en toe eko jou afloop en virjou lag maak jy die agterdeur in my gesig toe en se: tata baba” want jy is bang ek vat die beker by jou lol

 

Jy kom hardloop net en gee ‘n drukkie terwyl jy tv kyk

Bad mood wakker worder

Raas met Oreo want hy is so flippen grumpy

Jy het Gegiggel! 14 weke

Liewe Skyler Phoenix Greyvenstein

Vandag het jy vir die eerste keer, drie keer namekaar gegiggl. Uit jou hart uit terwyl jy le en jou hand eet.

Ek het dadelik my foon gegryp en wou dit afneem en het vir 2 mnute probeer om jou te kry om weer te giggel maar jy het begin geiriteerd raak en instede begin huil 🙂

Ons is nou oppad vir jou 14 week inspuiting, ek is besig om anxiety te he en het besluit om jou met panado stroop te drug in die hoop dat jy nie sal agterkom jy kry twee inspuitings nie;