Z 19 maande, Skylie 5

Vanoggned is ‘n mal oggend in die huis. DIs nogsteeds lockdown en dit is n publieke vakansie dag so daar is nie veel om na toe te jaag nie, maar daar is soveel om te doen.

Ek is siek, julle Pa is in ‘n bad mood want hhy het toot 12 uur toe games gespeel en ONS ALMAL is in ‘n bad mood want niemand het genoeg geslaap nie. Skylie, jy het 2 uur vaoggend besluit jy is wakker en wil tv kyk en het heeltyd demadns gehad soos; eks dors, eks honger, ek soek nie die storie, nie, ek wil gaan piepie, en evenntually ws jou botie ook wakker en julle het nie weer veel verder geslaap nie en toorture nou my en julle pa verder met julle oormoeg hhoudingkies.

Maar bo dit alles … is julle nogsteeds cute en so cuddly.

Boetie

Jou nuwe favorite ding is om op jou skop fietsie rond te ry. Jy LOVE daai ding en kkan finally jou voete gemaklik aan altwee kante sit en rond jaag. As jy moan vir jou bottel en ons is ver vaan dit af dan se ons vir jou kom ons gaan kry jou juice en dan hou jy aan huil maar gaan klim eers op jou fietsie en ry agter ons aan om jou botttel te gaan haal.

Jy en Skylie is so suce saam. Sy roep net heeltyd “boetie, boetie” en dan volg jy haar en jjulle speel tent en koop groceries met die trollies en maak oor die algemeen net ongelooflik vuil.

Julle baklei ook! En julle atwee is tough en dit maak my bang vir julle tiener jare.

Boetie jy se al:

  1. uit
  2. mamma
  3. pappa
  4. kom
  5. no,no,no
  6. DUggee
  7. Juice
  8. stout
  9. bye
  10. Babe!!
  11. tata
  12. pap
  13. myne (partykeer)

 

So nou en dan se jy iets een keer so asof jy dit nnetuuitproobeer en dan hoor ons dit nie weer nie. Maar jy verstaan alles wat ons vir jou se. Jy het n ding oor skoene en jy bring heeltyd vir ons skoene om vir jjou aan te trek en as een uitval huil jy verskriklik en bring vir ons om hom weer aan te trek.

 

Skylie,

Jy het nou net 5 geword en ‘n ongelooflike arty gehad. Jy was so excited om 5te word en jou verwagtinge vir wat met jou gaan geebru wanneer jy 5 word was baie hoog en ek dink jy dink dit was ontmoet jy is heavy happy en bly sing ooor dat jy 5 is.

Ons het die hele eetkamer vir jou opgemaak enn baiie suprises gehad en jy was so happpy. ‘n regte b-day feetjie girl. Baie mense het jou gebel en vir jou gesing en jy het videoplaydates met Lejanne en Allissa en Liam en tannie Nadia gehad.

Jou dag was so vol liefde en ons het so lekker gespeel met al jou geskenke.

Jy raak net al hoe meer cheeky, slim en vra nog evenn meer vra as tevore.

JY is ons klein inventor. Jy sien iets op Youtube en danmoet ons dit uitttry – soos kleim maak, slime, verf en gister – roomys. Ek moes met masker en al in Dischem rond loop en ‘n blender soek en jy was so excited om roomys te maak.

Jy is regtig slim en ek bedoel nie boek slim nie. Jy snap gooed baie gou, jy lees dieper in menings in en dis asof jy net weet jy is slim en nie hard wil probeer met goed nie. Jy kan al spel en het dit so vinnig  geknap en plus en minus ook. Jy is so sterk dogtertjie, emosioneel, sensitief, tough, braaf en net perfek. Ek hoo jy bly altyd wie jy is en van wat ek sien is daar nie ‘n manier wat jy niie sal nie. Met alles is dit of jjou way of die highway en jjy maak ons mal lo.

Jy is nog s klein mennsie en tooe jy gister vir my probeer verduidelik het hoe om roomys te maak (wat jy op ‘n Youtube video gesien het) het ek en jou Pa so baie gelag. Die manier hoe jy woorde uitspreek, jou hande en kop gebruik om te verduidelik, en hoe jou brein werk is so funny.

Ons love jouen jou boetie oneiindig baie en, even al is ons ongelooflik moeg, is ons so ongelooflik – tot in die hemel en ontelbaar – blly om julle te he.

Ons rykste skatte. Ons four-seasons family

Ek LOVE julle in lockdown

Skykie en Zaza

Julle is so flippen cute. Julle bond so baie deur hierdie tyd en dit is so amazing om dit te kan sien. Julle is saam stout, maak saam vuil, spring trampoline, slide en speel in die bad ( sonder water) met toys. Skylie roep heeltyd (boetie kom hier) en gister toe was sy buite en Z jy binne en jy hardloop toe na die kamer se skuif deur toe en skree vir haar en toe hardloop sy om en kom haal jou I. Die kamer en julle vat handjies en loop. Die naweek het sy jou even self uit jou kot uitgehaal terwyl ek en jou Pa buite die trampoline opslaan en toe kom julle twee hand in hand buite saam aangehardloop en lyk so trots op julle self. Julle is so cute en funny en loud.

Hierdie is n scary tyd maar ook lekker. Ons het na ete minster in die kombuis gespeel en dan hardloop en skree julle en squeal en ons jaag julle. Julle is net so flippen oulik

Skyli jou Milo is hemel toe

Skyli

My hart is gebreek en jou Pa son ook. Jy het vandag jou best friend – Milo die Chuaua – verloor.

Vir die afgelope twee maamde was jy sy mamma en daar was nie een oomblik wat hy jou nie laat lag het nie. Julle het so erg gebond dat hy was net so hyper en crazy soos jy.

My hart is in stukkoes en jou Pa is in n depressive en staat net vir n blank screen op die TV. Ek is so so jammer dit het gebeur.

Ons het almal so lief geraak vir die hondjie en hy het soveel lag in on slewens in gebring.

Jy le nou en slaap langs my en boetie le en chat in sy kot en ek wens net ek kon terug gaan na van oggend toe en hierdie dag oor doen en alles regmaak.

Ek is so ongelooflik lief vir ons familie en so hartseer dat ons een van ons minis verloor het.

Ek het ni geweet hoe om dit vir jou te se ni en my eerste in stink was om jou te gryp en ver van dit af weg te hardloop.

Jy is so amazing mensie. Toe jy sien ek huil en bewe toe gryp jy my en druk my en vra wat gaan aan en begin ook huil.

Heeltyd vra jy vi my of ek ok is en ek huil juis want jou hartjie is gebreek.

Ek is so sorry nooientjie en so ongelooflik lief vir julle.

SKYLER Phoenix Greyvenstein, Zanroux Greyvenstein,

Boetie jy weet nog nie wat aangaan nie maar jy was so Mal oor Milo. Oreo en Astro Wil ni speel ni maar jy het so lekker gegiggel as jy jou arms uithou en Milo spring ma jou toe en jy druk hom. Jy is so lief vi hom gewees. Jy was ook die een wat hom alles gevier het wat hy nooit mag kry ni 😁

Boetie hardloop amper en sussie swem

Skyler Phoenix en Zanroux

Ek sit in die bad nou in ons nuwe huis en is ongelooflik moeg. Julle le altwee uitgepaas by julle PA in die kamer. Julle is so flippen cute en uitputtend. Vandag julle wakker word is dit net go go go en daar is tyd vir niks anders ni. Alles is n adventure en julle weier om still te sit.

Ons was nou net by Mary Pebbles in Sabie op vakansie en dit was ongelooflik lekker. Skylie jy het vir die eerste keer by jouself onder water geswem en is determined on vir Lejannetjie te beat en goed te kan swem. Jy het soveel maaitjies gemaak op vakansie en om en by 1500 keer by die slides op en af gegaan. Jy het self na die een waterfall op gehuil e en weer af – alles vir n roomys 🙂

Jy praat nogsteeds so cute en party keer vergeet ek hoe klein jy nog is want jou persoonlikheod is so groot. Jy se vlap (vlak) Kang en nogsteeds plant (plan) en oormote (remote) en jy verstaan nogsteeds nie heeltemal poor hoeveel slapies more is nie.

Jy is ook baie confused of ins in n nuwe huis ingetrek hey en of ons op vakansie is.

Jy maak ons so baie lag en jy is so n bondel wit stralende energie. Jh is ons klein super girl.

Boetie, jy hou ons besig. Ongelooflik besig. Jy loop nogsteeds soos n dronkie en lompie maar jy border vinnig. Jy kan op ALLES klim en even tot heel Bo op die klimraam in ons tuin. Jy het n sterk willetjie van jou eie en jou favorite ding is om buite te explore of ons hoor daai explosive hulle van jou.

Jy kommunikeer so baie met ons en Skylie en kan wys wat jy wil he en wat jou upset maak. Jy en jou sussie is so laf saam en loop en Gil en giggel en stoei mekaar tot een huil. Julle gaan nog ongelooflik stout saam wees maar julle is so danm cute saam. Jy love jou sussie en ons.

Jy se:

Halo

Tata

Juice

Cheese

Mama

Papa

Kla

Nana (hierdie is jou favorite woord veral as jy moan en het MULTIPLE betekenisse)

Jy is stubborn!!! Jy haat ook jou Kar stoeltji en jy gaan Mal as ons jou insit. As jy nee se is dit nee en jy skud jou kop so viciously dat jy uit asem uit raak.

Jy is ongelooflik cute en ons almal druk en soen jou net heeltyd op. Jy maak ons so laf. Skylie Wil jou net heeltyd squish en jy raak so kwaad vi ha (dan klap sy jou). Dan as ek vi ha se “hy is moeg hy Wil nie nou nie” dan se sy “ek Wil hom net voel. Hy is so cute.”

Julle twee is ongelooflik en elke dag saam julle is n adventure.

Skylie en Z wat doen julle nou?

Ek voel ek moet net al die goed neerskryf of ek gaan alles vergeet.

Skylie jy is so amazing dogtertjie. Jy is nogsteeds ‘n drama queen heavy head strong klein terroris partykeer maar dit is deel van wie jy is en ek hoop jy sal altyd die sterk mensie bly wat jy is. Jy kan die wereld verander. Jy kan enige iemand oorreed om enige iets te doen.

Jy se nogsteeds : kombruik, more (in plaas van gister), julle se kamer,

Jy question alles: waar is die polies en wie en wat is ‘n stranger en is daar wolwe om ons. Jy kyk ook heeltemal te veel scary goed op Youtube watonsnou gestop het e jouimagination is WILD!!! Jy dink ek is mooi en se: mamma jy lyk soos ‘n midgi. Dis ‘n woord wat jy self opgemaak het en jy is so trots daarop 🙂

Boetie!

Ons slaap nogsteeds nie baie nie en ek wonder wanneer ons weer soos mense gaan voel. Maar die feitdat jy so flippen cute is maak dit ok.

Jy se al  4 woorde:

Mamma

Pappa

Tata

Baba

 

Jy is naby aan loop maar nog nie heeltemal daar nie.. Jy LOVE tande borsel en ons mag dit nie waag een optel sonder om vir jou een te gee nie. Jy eet soos ‘n BUFFEL en ek kan alklaar sien hoe jy ons uit die huis uit gaan eet wanner jy ‘n tiener is.

Jou nuwe ding is om jou bottel uit jou kot uit te gooi as ons nie dadelik op jou demand reageeer nie en as jy ons sien kruip jy ongelooflilk vinnig en stop reg voor ons en skiet jou armpies pen regop langs jou kop sodat ons jou moet optel.

Jou sussie glo die bike wat jy vir jou bday gekry het is hare en sy ry open af met spoed in die huis rond en jy kyk met awe na haar en as ons jou vashou en ‘n beurt gee het jy die brededte smile op jou gesiggie.

Julle is net te flippen awesome vir woorde.

Love julle ongelooflik baie

 

Z – 11.3 maande; S – 4.5 jaar

Skylie en Zanroux

 

Zanroux

 

Jy het so twee maande terug begin kruip en ons kan nie glo hoe jy al orals kan rond beweeeg nie. Jy explore alels. Speel met jou sussie se pop huise (jou favorite ding is om die deurjtie oop en toe te maak) e jy LOVE plug points en ek moet heeltyd vir jou skree nee en dan kyk jy my geskok aan en prober net weer om jou klein vingertjie in te druk.

 

Gister toe ek uit my kamer uitloop toe le jy plat op jou pens voor jou deur wat toe is en prober onder deur sien. Jy is so besig en so flippen oulik en in typical Skylie-style is jy ‘n regte tantrum gooier. As ons jou optel en wil neersit op die vloer of in jou kot wil neersit dan skop jy jou eben uit en begin jou kop terug gooi. Jou handejies is so cute en vet ren klein en jy babble ‘n hond uit ‘n bos uit.

 

Gister aand was  jy so moeg en dan kruip jy al agter jou pa aan met jou kop wat neerkyk en babble en moan tweryl jy huis. Dis so flippen cute!!

 

 

Skylie

Jy is ‘n regte prinses tomboy.

Jy gaan van prima ballerina na skreeuende monkey child in ‘n oog wink. Jy wil deesdae op alles hang en die manier hoe jy alles om jou sien en ons insien ena lles kan onthou is ongelooflik. Jy is besig om elke oomblik en avontuur saam met ons in te neem. Ek love hoe jy vir ons advise gee en jou opinie oor goed kan gee. Jy is nogsteeds die stubbornste mens ooit en ons kan partytkeer vassit en dan huil j yen se : “nou love jy my nie meer nie” “Nou lovejy my nie meer nie en ek is jou kind”. Jy is so dramaties en so ouolik en jou hartjie is so klein.

Z se mama en Skylie en Lejane is BFFs

Zanroux van 9,5 maande af se jy aanhoudend mamma in jou oulike hees stemmetjie, en vanaand – een dag voor jy 10 maande is – hoor ons jou Pappa se ook!

 

Jy lag so baie en is so flippen oulik. Jy kan ook erg kwaad raak en jouself strip en ons kan sien jy gaan ‘n willetjie van jou eie he.

 

Jy LOVE dit om op my laptopo te tik – ek dink jy gaan ‘n joernalis wees.

In Mauritius was jy so maklik vir ons. Toe ons die en dag op speed boats na die einlande toe uitgaan het jy net gesit en staar maak nie saak hoe vinnig dit gaan nie. En toe ons lunch eet op die strand toe slaap jy deur dit. Jy was regtig amazing.

En jy love dit as ons ons nuesies teen joune vryf. Jy lag so baie dis so flippen cute.

 

Skylie

Jy en Lejane is nou saam ind ie skool en ek sweer ek is 20 jaar ouer oor hoeveel ek gestres het met jou wat ‘n nuwe skool moet begin. Maar ek dink jy is fine!

Jy is so ‘n klein social butterfly – In Mauritius in die aande wanneer ons wag vir die restaurant om oop te maak wou jy heeltyd weet wanneer gaan ons met die mense gaan chat.

 

En die een dag het jy sommer ‘n ander fmailie (Jennifer wat deel van die resort management is) aangeneem en by hulle gesit en haar breor se b-day geveir.

 

Jy het ook maaitjies gemaak met ‘n rafeal wat net frans kan praat en van daar af is jou favorite ding om te se: Oroo Oro Oro

 

4 jaar en 8 maande – besties!

Skyker Phoenix en Zanroux julle is so flippen cute saam. Julle sit nou en bad – julle favorite ding om saam te doen al haat Skylie dit alleen.

Z jy dink jou sussie is ongekooflik snaaks en sy love dit om jou te entertain.

Skylie jy kan al jou naam skryf!!!!! En jou nuwe favorite goed om te se:

More is so lank

5 minute is so lank

Ag mamma

Ooooh eks excited

Ons moenie fok se nie

Mamma jy is die bestes

Kom ons trick vi pappa

Nou gaan ek net nooit weer … warm kry/ koeldrank he ens

Jy is n drama queen en ons lag so baie vi jou

Jy ry elke dag na skool by die hek in e maak of iemand ons chase. Jy is so flippen funny

Jy love dit ook om als te sibv wat jy doen en toe jy nou die dag by Michaela langs aan gekuier het toe kon ek jou van ons huis af hoor sing 🙂

Z

Jy gaan al amper kryip en het nou al van agteruit seil na kind of agteruit kruip gegaan.

Jy love bad tyd en skop wild as jy oppad is

Jy love die asma pompie masker en eet hom soos n hond

Jy eet baie … ongelooflik baie

Jy raak nou excited as ek jou by die skool kom haal en jy sien my

Jou hare raak net al hoe meer en jy raak net al hoe vetter en cuter

Jy raak nou meer demanding en begin meer vir ons skree