Z 19 maande, Skylie 5

Vanoggned is ‘n mal oggend in die huis. DIs nogsteeds lockdown en dit is n publieke vakansie dag so daar is nie veel om na toe te jaag nie, maar daar is soveel om te doen.

Ek is siek, julle Pa is in ‘n bad mood want hhy het toot 12 uur toe games gespeel en ONS ALMAL is in ‘n bad mood want niemand het genoeg geslaap nie. Skylie, jy het 2 uur vaoggend besluit jy is wakker en wil tv kyk en het heeltyd demadns gehad soos; eks dors, eks honger, ek soek nie die storie, nie, ek wil gaan piepie, en evenntually ws jou botie ook wakker en julle het nie weer veel verder geslaap nie en toorture nou my en julle pa verder met julle oormoeg hhoudingkies.

Maar bo dit alles … is julle nogsteeds cute en so cuddly.

Boetie

Jou nuwe favorite ding is om op jou skop fietsie rond te ry. Jy LOVE daai ding en kkan finally jou voete gemaklik aan altwee kante sit en rond jaag. As jy moan vir jou bottel en ons is ver vaan dit af dan se ons vir jou kom ons gaan kry jou juice en dan hou jy aan huil maar gaan klim eers op jou fietsie en ry agter ons aan om jou botttel te gaan haal.

Jy en Skylie is so suce saam. Sy roep net heeltyd “boetie, boetie” en dan volg jy haar en jjulle speel tent en koop groceries met die trollies en maak oor die algemeen net ongelooflik vuil.

Julle baklei ook! En julle atwee is tough en dit maak my bang vir julle tiener jare.

Boetie jy se al:

  1. uit
  2. mamma
  3. pappa
  4. kom
  5. no,no,no
  6. DUggee
  7. Juice
  8. stout
  9. bye
  10. Babe!!
  11. tata
  12. pap
  13. myne (partykeer)

 

So nou en dan se jy iets een keer so asof jy dit nnetuuitproobeer en dan hoor ons dit nie weer nie. Maar jy verstaan alles wat ons vir jou se. Jy het n ding oor skoene en jy bring heeltyd vir ons skoene om vir jjou aan te trek en as een uitval huil jy verskriklik en bring vir ons om hom weer aan te trek.

 

Skylie,

Jy het nou net 5 geword en ‘n ongelooflike arty gehad. Jy was so excited om 5te word en jou verwagtinge vir wat met jou gaan geebru wanneer jy 5 word was baie hoog en ek dink jy dink dit was ontmoet jy is heavy happy en bly sing ooor dat jy 5 is.

Ons het die hele eetkamer vir jou opgemaak enn baiie suprises gehad en jy was so happpy. ‘n regte b-day feetjie girl. Baie mense het jou gebel en vir jou gesing en jy het videoplaydates met Lejanne en Allissa en Liam en tannie Nadia gehad.

Jou dag was so vol liefde en ons het so lekker gespeel met al jou geskenke.

Jy raak net al hoe meer cheeky, slim en vra nog evenn meer vra as tevore.

JY is ons klein inventor. Jy sien iets op Youtube en danmoet ons dit uitttry – soos kleim maak, slime, verf en gister – roomys. Ek moes met masker en al in Dischem rond loop en ‘n blender soek en jy was so excited om roomys te maak.

Jy is regtig slim en ek bedoel nie boek slim nie. Jy snap gooed baie gou, jy lees dieper in menings in en dis asof jy net weet jy is slim en nie hard wil probeer met goed nie. Jy kan al spel en het dit so vinnig  geknap en plus en minus ook. Jy is so sterk dogtertjie, emosioneel, sensitief, tough, braaf en net perfek. Ek hoo jy bly altyd wie jy is en van wat ek sien is daar nie ‘n manier wat jy niie sal nie. Met alles is dit of jjou way of die highway en jjy maak ons mal lo.

Jy is nog s klein mennsie en tooe jy gister vir my probeer verduidelik het hoe om roomys te maak (wat jy op ‘n Youtube video gesien het) het ek en jou Pa so baie gelag. Die manier hoe jy woorde uitspreek, jou hande en kop gebruik om te verduidelik, en hoe jou brein werk is so funny.

Ons love jouen jou boetie oneiindig baie en, even al is ons ongelooflik moeg, is ons so ongelooflik – tot in die hemel en ontelbaar – blly om julle te he.

Ons rykste skatte. Ons four-seasons family

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s