Ek LOVE julle in lockdown

Skykie en Zaza

Julle is so flippen cute. Julle bond so baie deur hierdie tyd en dit is so amazing om dit te kan sien. Julle is saam stout, maak saam vuil, spring trampoline, slide en speel in die bad ( sonder water) met toys. Skylie roep heeltyd (boetie kom hier) en gister toe was sy buite en Z jy binne en jy hardloop toe na die kamer se skuif deur toe en skree vir haar en toe hardloop sy om en kom haal jou I. Die kamer en julle vat handjies en loop. Die naweek het sy jou even self uit jou kot uitgehaal terwyl ek en jou Pa buite die trampoline opslaan en toe kom julle twee hand in hand buite saam aangehardloop en lyk so trots op julle self. Julle is so cute en funny en loud.

Hierdie is n scary tyd maar ook lekker. Ons het na ete minster in die kombuis gespeel en dan hardloop en skree julle en squeal en ons jaag julle. Julle is net so flippen oulik

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s