Skyli jou Milo is hemel toe

Skyli

My hart is gebreek en jou Pa son ook. Jy het vandag jou best friend – Milo die Chuaua – verloor.

Vir die afgelope twee maamde was jy sy mamma en daar was nie een oomblik wat hy jou nie laat lag het nie. Julle het so erg gebond dat hy was net so hyper en crazy soos jy.

My hart is in stukkoes en jou Pa is in n depressive en staat net vir n blank screen op die TV. Ek is so so jammer dit het gebeur.

Ons het almal so lief geraak vir die hondjie en hy het soveel lag in on slewens in gebring.

Jy le nou en slaap langs my en boetie le en chat in sy kot en ek wens net ek kon terug gaan na van oggend toe en hierdie dag oor doen en alles regmaak.

Ek is so ongelooflik lief vir ons familie en so hartseer dat ons een van ons minis verloor het.

Ek het ni geweet hoe om dit vir jou te se ni en my eerste in stink was om jou te gryp en ver van dit af weg te hardloop.

Jy is so amazing mensie. Toe jy sien ek huil en bewe toe gryp jy my en druk my en vra wat gaan aan en begin ook huil.

Heeltyd vra jy vi my of ek ok is en ek huil juis want jou hartjie is gebreek.

Ek is so sorry nooientjie en so ongelooflik lief vir julle.

SKYLER Phoenix Greyvenstein, Zanroux Greyvenstein,

Boetie jy weet nog nie wat aangaan nie maar jy was so Mal oor Milo. Oreo en Astro Wil ni speel ni maar jy het so lekker gegiggel as jy jou arms uithou en Milo spring ma jou toe en jy druk hom. Jy is so lief vi hom gewees. Jy was ook die een wat hom alles gevier het wat hy nooit mag kry ni 😁

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s